| 1. Grafsteen Sangers - Al Le Die Berge Nog So Blou |
|
|
Al l?ie berge nog so blou al l?ie berge nog so blou Al l?ie berge nog so blou Haar woorde sal ek steeds onthou! Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart...
|
|
| 2. Grafsteen Sangers - Daar Onder In Die Vlei |
|
|
Daar onder in die vlei brand ‘n liggie Dis die liggie van my moeder wat sit en wag Sy’t geskrywe, Boetie kom jy dan nie terug nie Want dit is tog...
|
|
| 3. Grafsteen Sangers - Ou Ryperd |
|
|
Ou ryperd, ons ry die pad tesame Ou ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou ry dae verby is gaan jou ou Iyf lekker rus Hei, ou Ryperd van My! ...
|
|
| 4. Grafsteen Sangers - Die Trein Na Pretoria |
|
|
Dit het gebeur op die trein na Pretoria Die weer was bitterlik koud Innie hoekie sit ‘n meisie Sy lyk vir my skaam en benoud Die kondukteur, die...
|
|
| 5. Grafsteen Sangers - Die Wilgerboom |
|
|
Ek is bekommerd, sien my trane 0, my hart is bitter seer Dink sy miskien dat so hun wond Dan ooit op aarde kan genees? Koor: Begrawe my want ek gaan...
|
|
|
| |
| 6. Grafsteen Sangers - Die Swartomlynde Brief |
|
|
Gisterm?toe ek by die venster uitkyk Van alle sorg en kommernisse vry Sien ek hoe die posman langs die paadjie afry So opgeruimd het hy gelyk en bly....
|
|
| 7. Grafsteen Sangers - Die Lig In Die Venster |
|
|
Daar's 'n lig wat daar skyn in die venster In ons huisie daar onder in die vlei En ek weet dat my moeder nou daar wag Want ek weet sy verlang nog na...
|
|
| 8. Grafsteen Sangers - My Vader |
|
|
Ag s?y hoe was my Vader Ek het hom nooit geken My moeder het ges?“Hy was 'n goeie man, Altyd vriendelik eerlik en opreg”. Koor: Vader, o my...
|
|
| 9. Grafsteen Sangers - Ek Wens Iemand Bemin My |
|
|
Ek wens iemand bemin my Want ek is so alleen Ek wens iemand bemin my Dan sal ek nie meer ween. Ek wens iemand gee om vir my En s?k kan hom kry Ek...
|
|
| 10. Grafsteen Sangers - Skryf Vir My 'n Briefie |
|
|
Skryf vir my ‘n briefie op jou toebroodjiepapier So flous ons die sipier, met die briefie wat jy stuur. Saans as die maan en die sterretjies loer...
|
|
|
| |
| 11. Grafsteen Sangers - As Dit Nag Is In Die Bosveld |
|
|
As dit nag is in die bosveld dan droom ek Van die ou tyd op die velde met jou Ek verlang weer as die kampvuur vannaand brand en ek wonder of jy ook...
|
|
| 12. Grafsteen Sangers - Petronella |
|
|
Koor: O Petronella, O Petronella, Jy’s my enigste, lieflikste meisie. O Petronella, O Petronella, As jy my verlaat, Verdrink ek my innie spruitjie ...
|
|
| 13. Grafsteen Sangers - Laat Haar Gaan |
|
|
Koor: (eerste keer stadig) Laat haar gaan, laat haar gaan Sy is myne Ek weet sy sal terugkom na my Waar sy ook mag swerf op die Aarde Geen ander...
|
|
| 14. Grafsteen Sangers - Ek En My Kersie |
|
|
Hier sit ek om my kersie so alleen En ek luister na die windjie wat daar buite saggies ween! Hier sit ek om my kersie so alleen En ek luister as dit...
|
|
| 15. Grafsteen Sangers - Boereseun |
|
|
Vader is dood Ons in in nood Hier op ons plasie alleen Dit breek my hart, maar in my smart Is jy nog steeds my steun! Boereseun, Boereseun Rus my...
|
|
|
| |
| 16. Grafsteen Sangers - Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie |
|
|
Moenie aan Pappie meer sjerrie verkoop nie Anders kom hy nie huis toe vanaand Ons is baie honger en Mams is verdrietig 0, gee hom geen sjerrie...
|
|
| 17. Grafsteen Sangers - My Seuntjie |
|
|
Ek wonder, wat my seuntjie nou maak En ek wonder, of hy ook van my praat O, my seuntjie, ek verlang na jou O, my seuntjie, kom na my! en kom tog gou!...
|
|
| 18. Grafsteen Sangers - Die Goudstad Liggies |
|
|
Die Goudstad liggies brand so helder, Wyl die winterwindjie saggies huil Daar was 'n moeder en haar kindjie Hulle moes daar in die subway skuil Haar...
|
|
| 19. Grafsteen Sangers - Tienduisend Myl |
|
|
So lank die sterre helder skyn So lank die dag begin Gee ek aan jou, my hartjie fyn En ek sal jou altyd bemin Koor: Tienduisend myl, so v?van my...
|
|
| 20. Grafsteen Sangers - Huweliksklokke |
|
|
Ek staan nou hier alleen Ja ek glimlag, maar ek ween As ek luister na jou huweliksklokke wat lui Ek weet dat jy gaan trou En ‘n ander man het jou...
|
|
|
| |