Grafsteen Sangers - My Vader
Ag s?y hoe was my Vader
Ek het hom nooit geken
My moeder het ges?“Hy was 'n goeie man,
Altyd vriendelik eerlik en opreg”.
Koor:
Vader, o my Vader
Ek mis u so
Want ek het u nooit geken
Al wat ek het van my vader
Is 'n portret in 'n raam van goud
Hulle rus nou daar in die kerkhof
Om terug te keer tot stof
Hulle werk op die aarde is klaar
En van hulle is daar niks meer oor
Koor
(F Briel)
Ek het hom nooit geken
My moeder het ges?“Hy was 'n goeie man,
Altyd vriendelik eerlik en opreg”.
Koor:
Vader, o my Vader
Ek mis u so
Want ek het u nooit geken
Al wat ek het van my vader
Is 'n portret in 'n raam van goud
Hulle rus nou daar in die kerkhof
Om terug te keer tot stof
Hulle werk op die aarde is klaar
En van hulle is daar niks meer oor
Koor
(F Briel)
Top songs by Grafsteen Sangers
What do you think about this song?