Grafsteen Sangers - Die Swartomlynde Brief lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > G > Grafsteen Sangers





Grafsteen Sangers - Die Swartomlynde Brief





Gisterm?toe ek by die venster uitkyk
Van alle sorg en kommernisse vry
Sien ek hoe die posman langs die paadjie afry
So opgeruimd het hy gelyk en bly.

Ek kan hoor hoe hy gefluit het gisterm?br>Toe hy die tuinhek binnetree
Maar hy't niks geweet wat hy my sou beswore
Toe hy my die swartomlynde brief kom gee

Hy lui die klok en wag totdat ek uitkom
En hy s?"Dis 'n brief vir U, meneer."
Maar hy't niks geweet wat ooit daarin sou voorkom
Toe hy my die swartomlynde brief kom gee

Met hand wat bewe neem hy daardie briefie
Hy skeur dit oop en dis wat hy toe lees
"Kom terug my seun!", So skryf sy vader aan hom
“Kom terug my seun, jou moeder is nie meer!"

“Die laaste woorde wat sy ooit gespreek het’
was: "Skryf vir hom dat hy terug moet keer”.
Terwyl ek hierdie swartomlynde brief lees
Is my o?lind, my hart so bitter seer!


Rating: 3.0/5 (2 votes)





Top songs by Grafsteen Sangers

  Grafsteen Sangers - Die Wilgerboom
  Grafsteen Sangers - Daar Onder In Die Vlei
  Grafsteen Sangers - Die Swartomlynde Brief
  Grafsteen Sangers - Die Trein Na Pretoria
  Grafsteen Sangers - Ek En My Kersie
  Grafsteen Sangers - My Vader
  Grafsteen Sangers - Ek Wens Iemand Bemin My
  Grafsteen Sangers - As Dit Nag Is In Die Bosveld
  Grafsteen Sangers - Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
  Grafsteen Sangers - Laat Haar Gaan
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (1) Bishop Eric Mcdaniels - More Like Him
2. (2) Straight Gate Mass Choir - I'll Praise
3. (5) Zaidi Buluh Perindu - Juwita
4. (13) Sandra Crouch - Oh Magnify The Lord
5. (4) Juanita Bynum - God Of A Second Chance
6. (14) James Cleveland - I Shall Wear A Crown
7. (20) Allowyn Price - Great And Awesome
8. (3) The Script - The Man Who Can't Be Moved
9. (9) E Nomine - Mitternacht
10. (36) Nickelodeon - Breakfast Time
11. (21) Gospel Imperials - Move Satan
12. (156) Amanda Luyt - As Jy Aan Eendag Glo
13. (16) Larry Trotter - Blessing Me
14. (32) Passe-partout - La Ronde Du Baiser Papillon
15. (8) Landser - Deutsche Wut
16. (58) Karla Du Plessis - Skielik Is Jy Vry
17. (30) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
18. (-) Kate Ryan - Ella Elle L'a
19. (49) Td Jakes - My Life Is Available To You
20. (72) Gospel Lyrics - Sending Up My Timber


Top songs
Recently added song lyrics

I.o.s. - Scream
The Raveonettes - Chain Gang Of Love
The Rolling Stones - What A Shame
Zacarias Ferreira - Nena, Deja Que Te Quiera
Jade - 5-4-3-2-1 Yo Time Is Up!
Jag Panzer - The Scarlet Letter
The Rolling Stones - You Better Move On
Brandy - Missing You
Agressor - Voices From Below
Dj Sammy - Take Me Back To Heaven
Dj Sammy - The Boys Of Summer
Aimee Mann - Coming Up Close
Tammin Sursok - Better To Be Lonely
Kathy Mar - The Further Adventures Of Starsinger
Kathy Mar - The Sheep Look Up
Van Halen - Love Walks In
Boyz Ii Men - Ain't A Thang Wrong
Van Halen - Man On A Mission
Paragon - Warriors Of Ice
Jane's Addiction - The Price I Pay


More...



Lyrics

Grafsteen Sangers - Die Swartomlynde Brief and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use