| 1. Ddisselblom - Oupa |
|
|
Ek sal die greep in jou hand nooit vergeet Ek hou die blik uit jou siel my verkwik en my verniel maar my lewelank, oor sukkelsand besiel Ek ken die...
|
|
| 2. Ddisselblom - Bobotie |
|
|
Sy was nie oulik, sy was nie vrolik sy was nie eintlik baie mooi nie maar ek sien haar voor haar stofie en ek ruik haar lekker bobotie. Ek het haar...
|
|
| 3. Ddisselblom - Bang |
|
|
Laat in die nanag op die plankvloer hoor ek die geritsel van jou bekruip na my kamer, en ek word BANG Jy kan nie slaap nie, jy beroep jou op 'n warm...
|
|
| 4. Ddisselblom - Valkenburg |
|
|
Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug en dink my nou aan Gordonsbaai terug Ek speel met paddavisse in 'n stroom en kerf swastikkas in rooikransboom...
|
|
| 5. Ddisselblom - Stilweg Stil |
|
|
Die nag is koud, sonder skadu's en ek ruik die see en son in my kop Soos ek onthou was daar meer goed as kwaad en die nasmaak word soeter soos ek...
|
|
|
| |
| 6. Ddisselblom - Boo Hoo |
|
|
Waai en waai my tolboskind deur storm en wind verwaai Waai en waai my tolboskind jy maak my vreeslik bang Draai en draai my leegwindsiel draai...
|
|
| 7. Ddisselblom - Aardklop |
|
|
So ry ons in 'n vaal mikrobus op 'n grondpad al langs met die kus ek sien 'n mooi meisie, sy maak my gespanne met trane en verlange en die Aardklop...
|
|
| 8. Ddisselblom - Droomverlore |
|
|
Droomverlore sit ek in die wind droomverlore dink ek gedagtes van 'n kind Droomgebore wonder ek of dit jou sal vind droomgebore waai dit in die...
|
|
| 9. Ddisselblom - Hoor Ons Roep |
|
|
Ons roep name soos Leipoldt, N P van Wyk Louw en Boerneef Totius, T T Cloete, Langenhoven Ons roep Etienne Le Roux, Toon van der Heever en A D Keet F...
|
|
| 10. Ddisselblom - Moervrou |
|
|
Daar's verf aan sy vingers die dosent vra of ek dom is Ek s?ou moer vrou ek's 'n Michael Angelo En ek is 'n takhaarmens en ek is 'n oorbelseun en jou...
|
|
|
| |
| 11. Ddisselblom - Waansinnigheid |
|
|
Jou o?ou my gevange En in my tronk sonder tralies Groei ek 'n tulp om jou te onthou Jou waansinnigheid verblind my Met beelde van sagte, donker...
|
|