Ddisselblom - Bobotie lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > D > Ddisselblom





Ddisselblom - Bobotie





Sy was nie oulik, sy was nie vrolik
sy was nie eintlik baie mooi nie
maar ek sien haar voor haar stofie
en ek ruik haar lekker bobotie.
Ek het haar sien loop
tussen die Kaap en Grabouw
Sy was bietjie mank,
maar ek het geweet
met haar gaan ek trou.
dit was een somernag
en 'n bietjie sweet
toe staan ons voor die magistraat
en sweer die eed.

Sy was nie oulik, sy was nie vrolik
sy was nie eintlik baie mooi nie
maar ek sien haar voor haar stofie
en ek ruik haar lekker bobotie.

Na 6 kinders en dieselfde huis
het die huwelik verbrokkel
soos 'n slegte kys
Ek het hard geskreeu en
hard probeer
maar die armoede was vir haar
net te seer
Die welsyn sny hulle voorraad
maar fyntjies
en so het die bobotie gekom
sonder rosyntjies.

Jy's nie oulik, jy's nie vrolik
jy's nie eintlik baie mooi nie
maar ek sien jou voor jou stofie
en ek ruik jou lekker bobotie.

Dit was in 28 jaar
toe ou dokter diagnoseer
en 4 maande later
moes die kospotte my leer
Bobotie is 'n knewel
as jy sy kuns nie ken
en sonder my vroutjie
sou ek sy resep nooit wen.

Ek het nog een laaste keer
'n kransie gaan l?r>en ek was gedwing
om die volgende te s?br>
Jy was nie oulik, jy was nie vrolik
jy was nie eintlik baie mooi nie
maar ek mis jou voor ons stofie,
en ek mis ons lekker bobotie.


Rating: 5.0/5 (1 vote)





Top songs by Ddisselblom

  Ddisselblom - Oupa
  Ddisselblom - Bobotie
  Ddisselblom - Bang
  Ddisselblom - Valkenburg
  Ddisselblom - Stilweg Stil
  Ddisselblom - Boo Hoo
  Ddisselblom - Aardklop
  Ddisselblom - Hoor Ons Roep
  Ddisselblom - Moervrou
  Ddisselblom - Waansinnigheid
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (16) Nb Ridaz - Notice Me
2. (27) Eric Carmen - Isn't It Romantic
3. (1) System Of A Down - Hypnotize
4. (7) Peter Belli - I Stjerners Sted
5. (24) Hoku - In The First Place
6. (25) Ras Kass - Anything Goes
7. (10) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
8. (12) Buju Banton - Destiny
9. (17) Jesse James Dupree - Losing My Mind
10. (4) Mark Schultz - When You Come Home
11. (21) Insomnium - Disengagement
12. (22) Smash Mouth - Force Field
13. (3) Operation:cliff Clavin - 700 Club
14. (15) A Heartwell Ending - One More Song For Your Myspace Page
15. (28) Lars Winnerback - Dansen På Sunnanö
16. (20) Harry Belafonte - Merci Bon Dieu (mèci Bon Dié In Haitian Creole)
17. (2) Michael Combs - Drinking From My Saucer
18. (9) Teena Marie - Deja Vu (i've Been Here Before)
19. (5) Pussycat Dolls - Don't Cha (feat. Busta Rhymes)
20. (14) Eddy Arnold - Slowpoke


Top songs
Recently added song lyrics

Regina Elis - O Bbado E A Equilibrista
Billie Holiday - I'll Never Be The Same
Ja Rule - Live My Life
Don Huonot - Kaksoisolento
Diesel Park West - Old Man's Bluff (the Earth Is Moving Faster)
Skyclad - Ten Little Kingdoms
Jack Off Jill - Lovesong Cover
Death In June - God's Golden Sperm
Donny Brook - Breathing The Final Dance
Donny Brook - Cold Confusion
Jota Quest - Sem Sentido
Jota Quest - Só Hoje
Renaissance - Kings & Queens
Liz Phair - Crater Lake
Liz Phair - Shallow Opportunities
Emmylou Harris - Spanish Johnny
Dee D.jackson - I'm Dying
En Vogue - Don't Let Go (love)
Repulsion - The Stench Of Burning Death
Kt Tunstall - Through The Dark


More...



Lyrics

Ddisselblom - Bobotie and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use