Anke Pietrangeli - Plaastroue
Net verby ou Jagersfontein net na sonop op 'n lentem?br>Wikkel die werf met 'n bedrywigheid, die klein booi trou vanm?br>Ons hou plaastroue, ons hou plaastroue, maar die ring is weg, die ring is weg
Maar ons kom klaar sonder 'n troupand
Jy gee hom jou belofte en jy gee hom jou hand
Ons hou plaastroue
Chorus
Sakkie sakkie boeredans op perskepitvloere
Daar's bloeisels in die boord en daar is dans in die boere
Daar's witgedekte tafels vrolik in die son
Ons sakkie sakkie boeredans tot Jantjie huistoe kom
Die ou mense praat in die skaduwee
Oor depressie jare en die oorlog
Die slegte ou dae was die goeie ou dae
Voor Apartheid en bedrog
Ons hou plaastroue, ons hou plaastroue, maar die krag is af, die krag is af
Maar ons sukkel g'n, dis koeikonfyt, ons braai daai skaap, eet Ouma se beskuit
Ons hou
Plaastroue

Daar kom 'n swart kar met die grondpad aan
En uit klim die Engelsman
Stop vir hom bloeisels in die hand: "gooi confetti saam met ons buurman"
Ons hou plaastroue, ons hou plaastroue maar die bruid is weg, die bruid is weg
Maar ons kom reg sonder kleinnooi, vat sommer haar sussie, sy's ook mooi!

Top songs by Anke Pietrangeli
What do you think about this song?