Anke Pietrangeli - As Jy Wil lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > A > Anke Pietrangeli





Anke Pietrangeli - As Jy Wil





Dit voel of die w?ld vandag op my val
Alles is net verkeerd en ek wil huil, dis al
Dit voel of alles my teen ‘n muur vasdruk
Wil net verdwyn, wens die w?ld wil my net insluk

Maar moet my nie vashou nie
Moet my nie vermy nie
Ek wil nie so wees nie, dis ergste om nie te weet nie-
Weetie wat aangaan met my nie

Chorus
Maar in jou arms, raak die stemme stil
In jou arms, raak die stemme stil
En vanaand as dit koud raak
Kan jy by my kom l?r>As jy wil, As jy wil

Ek’s jammer ek haal dit partykeer uit op jou
Wanneer alles net te veel raak en ek kan voel ek vou
Jy hou my aan die lewe, deur my die spasie te gee
Om my te laat loslaat en later self te sien ek’s verkeerd

Moet my nie vashou nie
Moet my nie vermy nie
Ek wil nie so wees nie, dis ergste om nie te weet nie-
Weetie wat aangaan met my nie

Maar in jou arms, raak die stemme stil
In jou arms, raak die stemme stil
En vanaand as dit koud raak
Kan jy by my kom l?r>
Hey jy, ek hoop jy’s liefgenoeg vir my
Om my uit te los,
Sonder om my ooit te laat gaan,
Jy weet mos
Ek wil huil en baklei, dit als uit my uitkry
Terwyl ek weet jy staan en wag net agter die skerms vir my

Maar in jou arms, raak die stemme stil
In jou arms, raak die stemme stil
En vanaand as dit koud raak
Kan jy by my kom l?r>As jy wil, As jy wil
As jy wil, As jy wil


Rating: 4.0/5 (1 vote)





Top songs by Anke Pietrangeli

  Anke Pietrangeli - Baby, Ek Kry Jour Daar
  Anke Pietrangeli - As Jy Wil
  Anke Pietrangeli - Ek Sal Altyd By Jou Bly
  Anke Pietrangeli - Angel
  Anke Pietrangeli - Any Man Of Mine
  Anke Pietrangeli - How Could An Angel Break My Heart
  Anke Pietrangeli - Cryin' Game
  Anke Pietrangeli - It's Your Love
  Anke Pietrangeli - Country Roads
  Anke Pietrangeli - Heartache Tonight
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (16) Nb Ridaz - Notice Me
2. (27) Eric Carmen - Isn't It Romantic
3. (1) System Of A Down - Hypnotize
4. (7) Peter Belli - I Stjerners Sted
5. (24) Hoku - In The First Place
6. (25) Ras Kass - Anything Goes
7. (10) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
8. (12) Buju Banton - Destiny
9. (17) Jesse James Dupree - Losing My Mind
10. (4) Mark Schultz - When You Come Home
11. (21) Insomnium - Disengagement
12. (22) Smash Mouth - Force Field
13. (3) Operation:cliff Clavin - 700 Club
14. (15) A Heartwell Ending - One More Song For Your Myspace Page
15. (28) Lars Winnerback - Dansen På Sunnanö
16. (20) Harry Belafonte - Merci Bon Dieu (mèci Bon Dié In Haitian Creole)
17. (2) Michael Combs - Drinking From My Saucer
18. (9) Teena Marie - Deja Vu (i've Been Here Before)
19. (5) Pussycat Dolls - Don't Cha (feat. Busta Rhymes)
20. (14) Eddy Arnold - Slowpoke


Top songs
Recently added song lyrics

Brad Sucks - Work Out Fine
Mindfield - Made To Measure
Nymphs - Cold
Sunrise Avenue - Only
Glashaus - Bis Zum Mond Und Zurück
Pierangelo Bertoli - Quel Giorno
Diehard Youth - You Are
Everything But The Circus - Burn The Ac
The Teeth - Road Bends
S.p.o.c.k. - Out In Space
Skeeter Davis - Joshua
You And I - We All Bleed
U-god - K.j. Rhyme
Nickelodeon - The Campfire Song Song - Spongebob Squarepants
Chris Daughtry - Crashed
Gigi Finizio - Amore, Amore
Faron Young - Maybe
Belladonna - Mrs. Hyde
Francesco Tricarico - La Pesca
Hechizo - Romance Ilegal


More...



Lyrics

Anke Pietrangeli - As Jy Wil and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use