| 1. Akkedis - Dronkwees |
|
|
Gisteraand het ek rooiwyn gedrink, pot gerook en na sweet gestink Binnekort was ek in my moer, 'n kat geskiet op die kakhuisvloer Daarna't ek my...
|
|
| 2. Akkedis - Braai |
|
|
Die korhaan kerm verergend die son steier oor die berg die maan mankel oor die verte die sterre sterf ruk die wakker uit die slaap daar's 'n roering...
|
|
| 3. Akkedis - Cybersurferraver |
|
|
Ek het my kinderbybelduiwel partysuit aan Ek's reg vir daai spaced out jol Daar's smartdrinks in my are en healthfoods in my drol Laserreeboe in my...
|
|
| 4. Akkedis - Verantwoordelike Volwassenes |
|
|
Ek sit hoog en droom ver wat die onmoontlikheid kan bring My sorg en pyne weg te toor om my eiland weer te vind Weer rus en vrede uit die pynlike...
|
|
| 5. Akkedis - Happily Jobless |
|
|
Dis half laat, ek moet opstaan, maar hoekom Nog 'n sonskyn dag sonder pligte Bly in die skemer van my kamer Skuil teen die wereld se nukke Steek my...
|
|
|
| |
| 6. Akkedis - Duck 'n Dive Lewe |
|
|
Ons yl en hakkel deur die nuwe tyd se plan om ons mal te maak maak van ons toekoms die verlede tyd in die vreksug se kaak skop en hak in voor die...
|
|
| 7. Akkedis - Moan In Blues |
|
|
Tyd het sy tekkies aan die wyser loop een tik 'n sprong nog 'n dag bly oor 'n tyd om te lag skree gil as jy wil eet of rook of slaap of swaai daai...
|
|
| 8. Akkedis - Rockspiders |
|
|
Ons is rockspiders okay So square soos jy nie kan kry Doen die ossewa-jive Vol stry en baklei Rockspiders okay Ons is loafers op geleende tyd Nog 'n...
|
|
| 9. Akkedis - Hangklip - Akkedis |
|
|
Dis die suidpunt woesteny met die natuur so onbeskof vat daai grondpad aangery deur die suid-ooste wind se stof ooee soek en jy sal dit kry 'n...
|
|
| 10. Akkedis - Prince Dynamite |
|
|
Jou trane skitter witter as al daai pepperminte Jy's klein maar getrein in die lyn van pyn Jy was 'n skelmbos klonkie op 'nplaas vol wyn Toe homeless...
|
|
|
| |