Platanna - Tarzan
Jou o?rand gate in my holtes
en tonnel in my rugstring
In ‘n bottel op ‘n lang rak
hou jy formalien gedagtes
Met ‘n staar sonder verligting
maak jy die oerwoud dragtig
In die sweet van jou aanskyn
rys die brode in my bors
Chorus:
Jou lyf is vol geheime
Jy smeul in klank en ryme
Tarzan in jou lag
en ek dink aan wat nog wag
Is daar ‘n bed in jou gatsak
waarvan die springs raas
en ‘n dowwe lig op jou balkon
Kan jy eiers bak
As die son agter die randjies sak
is daar spi?s in jou dak
Sal jy net daar staan en f? s?r>Sal jy by my l?r>
Chorus
en tonnel in my rugstring
In ‘n bottel op ‘n lang rak
hou jy formalien gedagtes
Met ‘n staar sonder verligting
maak jy die oerwoud dragtig
In die sweet van jou aanskyn
rys die brode in my bors
Chorus:
Jou lyf is vol geheime
Jy smeul in klank en ryme
Tarzan in jou lag
en ek dink aan wat nog wag
Is daar ‘n bed in jou gatsak
waarvan die springs raas
en ‘n dowwe lig op jou balkon
Kan jy eiers bak
As die son agter die randjies sak
is daar spi?s in jou dak
Sal jy net daar staan en f? s?r>Sal jy by my l?r>
Chorus
Top songs by Platanna
What do you think about this song?