Nicholis Louw - Praat Met My
Jou liefde is so kosbaar, sal dit ooit vergaan
Alles het verander, toe jy voor my kom staan
En hoe ek net geweet het, dat ek en jy kan hou
Maar nou moet jy onthou
Ja ek het my foute, maar jy moet net verstaan
Met jou is alles anders, die w?ld kan vergaan
As jy my roep is ek daar, ons loop die pad mos saam
Al wat ek vra, is praat met my
Koor:
Praat met my, ek wil jou verstaan
Praat met my, s?s iets jou pla
Praat met my, ek weet nie hoe jy voel nie
S?ir my s?y waar jy staan.
Jy kry nie soms die kaarte, wat jy so graag wil h?r>En jou trane kom dan later, wat gaan jou hart dan s?r>En blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek
Jou hart wil breek, praat met my

Middel:
Waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou
Weet jy hoe verkeerd is dit vir die liefde wat ons bou
Is jy in of is jy uit, besluit dit nou, besluit dit nou
Besluit dit nou…

Top songs by Nicholis Louw
Nicholis Louw - Ek's Nog Hier | |
Nicholis Louw - Praat Met My |
What do you think about this song?