Nicholis Louw - Ek's Nog Hier lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > N > Nicholis Louw





Nicholis Louw - Ek's Nog Hier






Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jou
En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd hou
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is reg
En tussen ons is als vergete, want die sondaar is nou weg

Koor:
En my hart behoort vir altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou s?f dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat.

Baie jy huil want jy verstaan nie, jy dink alles is verby
Maar ek’s nie in ‘n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir my
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek’s jou engel ek kyk na jou
Hier waar ek is is geen trane nie, net trane wat ek huil oor jou.

Koor:
Sien my hart behoort vir altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou s?f dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat.

Middel:
Jy verstaan nie hoe dit voel nie
Om hier voor jou te kan staan
Maar ek mag nie met jou praat nie
Want ek praat nou ‘n ander taal … Probeer verstaan

Koor:
Want my hart behoort vir altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou s?f dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat


Rating: 5.0/5 (4 votes)





Top songs by Nicholis Louw

  Nicholis Louw - Ek's Nog Hier
  Nicholis Louw - Praat Met My
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (1) Baby Bash - Cyclone
2. (5) Eagles - Ol' 55
3. (4) Kate Ryan - Ella Elle L'a
4. (3) The Company - I Got Caught Dancing Again
5. (12) Amy Diamond - What's In It For Me
6. (6) Zaidi Buluh Perindu - Juwita
7. (19) Miami Mass Choir - It Is For Me (what God Has 4 Me)
8. (7) Smokie - Don't Play Your Rock'N'Roll To Me
9. (9) Allowyn Price - Great And Awesome
10. (15) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
11. (24) Plantashun Boiz - Don't You Know
12. (11) Nickelodeon - Breakfast Time
13. (54) Great Lake Swimmers - See You On The Moon!
14. (-) Hot Banditoz - Veo Veo
15. (16) New Sakha - Rendahkan Hati
16. (13) Straight Gate Mass Choir - I'll Praise
17. (45) Stephen Hurd - Undignified Praise (i Will Dance, I Will Sing)
18. (-) Jim Stark - The Days Are Getting Longer
19. (69) Thomas Anders - Do You Really Want To Hurt Me
20. (-) New Jersey Mass Choir - Hiding Place


Top songs
Recently added song lyrics

Mount Eerie - Stop Singing
Mundy - Love & Confusion
One King Down - In The Blood
Jacques Brel - Vieille
Kingmaker - This Time, This Town, This Sea
Lindberg - Dream Team
Lily Fayol - Le Régiment Des Mandolines
Sinclair - Qu'est-ce Qui Me Pousse
Grafsteen Sangers - Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
Hugh Cornwell - Losers In A Lost Land
Stab You In The Head And Eat Your Face Off - Haastyle
Close To Home - Appletinis And Biker Bars
Tech N9ne - Little Pills
Grupo Solido - Siempre Te Amé
Lonnie Hunter , The Voices Of St. Mark - Let's Dance
Matthew Thiessen And The Earthquakes - The Thief
Nightmare Of You - Marry Me
Born Again Church Choir - Holiness Is Right
Larc En Ciel - Forbidden Lover
Incantation - Extirpated Dominus


More...



Lyrics

Nicholis Louw - Ek's Nog Hier and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use