Mel Botes - As
As jy maar kon sien
as jy maar kon voel
sou ek jou s?r>vir jou ‘n storie vertel
Die w?ld l?n slaap
in ‘n ou mens se kot
my klein preweling
my brose sterweling
Maar as ek net kon
sou ek veel harder skree
maar my stem is ‘n knaldemp se loop
Ja as ek net kon
sou ek veel harder skreeu
so hard soos die atoombom
se gil
En ek sien jou weer
maar die keer deur die o?an ‘n kind
ja ek sien jou weer
waar jy slaap in die nag
in ‘n koue wintersnag
trek die kombers oor jou o?r>
Want jy kan sien . . .
As jy maar kon sien
as jy maar kon voel
sou ek jou s?r>vir jou ‘n storie vertel
Die wereld l?n slaap
in ‘n ou mens se kot
van ‘n le?intersvrug
tot ‘n swanger somersonthaal
My klein preweling
my brose sterweling
jy weet hulle sal jou kom haal
Maar as ek net kon
sou ek veel harder skreeu
maar ek is nou strompelstom
(en skuifel bedeltre?br>
En ek sien jou weer
maar die keer deur die o?an ‘n kind
ja ek sien jou weer
Waar jy slaap in die nag
in die donker wat wag
trek die kombers oor jou o?r>want jy kan sien.
as jy maar kon voel
sou ek jou s?r>vir jou ‘n storie vertel
Die w?ld l?n slaap
in ‘n ou mens se kot
my klein preweling
my brose sterweling
Maar as ek net kon
sou ek veel harder skree
maar my stem is ‘n knaldemp se loop
Ja as ek net kon
sou ek veel harder skreeu
so hard soos die atoombom
se gil
En ek sien jou weer
maar die keer deur die o?an ‘n kind
ja ek sien jou weer
waar jy slaap in die nag
in ‘n koue wintersnag
trek die kombers oor jou o?r>
Want jy kan sien . . .
As jy maar kon sien
as jy maar kon voel
sou ek jou s?r>vir jou ‘n storie vertel
Die wereld l?n slaap
in ‘n ou mens se kot
van ‘n le?intersvrug
tot ‘n swanger somersonthaal
My klein preweling
my brose sterweling
jy weet hulle sal jou kom haal
Maar as ek net kon
sou ek veel harder skreeu
maar ek is nou strompelstom
(en skuifel bedeltre?br>
En ek sien jou weer
maar die keer deur die o?an ‘n kind
ja ek sien jou weer
Waar jy slaap in die nag
in die donker wat wag
trek die kombers oor jou o?r>want jy kan sien.
Top songs by Mel Botes
What do you think about this song?