Laurika Rauch - Manntjies Roux
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met diesolien
en hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reen en hy se ja nee
en hy drink soet koffie met sy een oog toe
en hy praat oor die drie van Mannetjies Roux
Chorus:
O stuur ons net so 'n bietjie reen
My oom het tenk vol diesolien
en seen my ma
en seen my pa
en my oom op sy plaas in Afrika
My oom het gesukkel op die plaas
want die son was te warm
en die reen te skaars
en die man van die bank het net sy kop geskud
want my oom, ja my oom was te diep in die skuld
Chorus
My oom so motor is 'n groot masjien
Hy maak dit vol met diesolien
en hy ry na die lande in die oggend dou
Die lande vaal en sy oe grou
As jy in die aande oor die lande stap
hoor jy nog sy motor met die klap klap klap
maar my oom se oe is nou lankal toe
in sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
Chorus
Hy maak dit vol met diesolien
en hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reen en hy se ja nee
en hy drink soet koffie met sy een oog toe
en hy praat oor die drie van Mannetjies Roux
Chorus:
O stuur ons net so 'n bietjie reen
My oom het tenk vol diesolien
en seen my ma
en seen my pa
en my oom op sy plaas in Afrika
My oom het gesukkel op die plaas
want die son was te warm
en die reen te skaars
en die man van die bank het net sy kop geskud
want my oom, ja my oom was te diep in die skuld
Chorus
My oom so motor is 'n groot masjien
Hy maak dit vol met diesolien
en hy ry na die lande in die oggend dou
Die lande vaal en sy oe grou
As jy in die aande oor die lande stap
hoor jy nog sy motor met die klap klap klap
maar my oom se oe is nou lankal toe
in sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
Chorus
Top songs by Laurika Rauch
What do you think about this song?
Bring ASB dvd uit van Stuur groete aan Mannejties Roux Die opvoering
Tom Theron 0825797550 (Vyeboom 07.08.2011)
I love this ladys voice and songs in Afrikaans. Dont understand much, ho.
Jim Crawford (Australia 10.04.2010)