Koos Kombuis - Kaalvoet Oor Die Drakensberg
Ons is moeg vir die ou Kolonie, ons trek nou oor die grens
met die wakis vol polonie, putupap in elke pens
Sanna oor die skouer, Bybel op die skoot
Hokaai Voorslag, kom nou Bles,
vlug weg vir Engelsman en Jood
Piekniek by Dingaan, ja kaart en transport vir Piet Retief
gee pad voor, hier kom ons aan, Chaka jy's 'n hoenderdief
Biltong en soutvleis, kruie en speserye
Tant Siena by die huis sorg vir die blomme en die bye
Chorus:
Kaalvoet oor die Drakensberg, kaalvoet in ons lief en leed
Kaalvoet oor die Drakensberg, ek het my tekkies by die huis vergeet
Soap operas by Weenen, onrusverslae bly Bloukrans
Potgieter die moer in, hy vloek Zulu's in afrikaans
Dis die land van melk en heuning, ver weg van die blou see
slaan net pa se tentpen in, hou nagwag teen die ANC
chorus
Party bly kyk na die Noorde en stig die dorp Pretoria
ander speel met woorde of sterf aan anorexia
Hier's die land van Waveren, hier sal die Here ons behoed
kaalvoet oor die Drakensberg, Suid-Afrika met sweet en bloed
Chorus

Top songs by Koos Kombuis
What do you think about this song?