Karla Du Plessis - Engel Voor My Deur lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > K > Karla Du Plessis





Karla Du Plessis - Engel Voor My Deur






DIE SKADUKANT IN JOU
SOOS EK KAN ONTHOU
HET MY LANK LAAT WEGKRUIP
IN SKADUS WEG VAN JOU
SOOS EK KAN ONTHOU
WAS EK BANG, ONSEKER
WANT EK WAS SO LIEF VIR JOU
JY WAS SO HEERLIK
JOU LAG SO AANSTEEKLIK
JA, JY WAS BEGEERLIK VERBY
JY WAS ‘N SLIMKOP
EN BOONOP NOG SKERP OK
JY WAS TE DIERBAAR VIR MY
DIE SKADUKANT HET JOU EN MY
IN ‘N DOODLOOPSTRAAT GELEI
EK HET LANK GAAN WEGKRUIP
VIR ALTYD WEGGEBLY, WANT
DIE SKADUKANT IN JOU
SOOS EK KAN ONTHOU
MAAK MY BANG, SO VREESLIK BANG
WANT EK IS NOG LIEF VIR JOU
JY WAS SO VRIENDELIK
JY WAS AANSIENLIK
JA, JY WAS MOOIER AS MOOI
JY WAS BEKOORLIK
EN SO VERANTWOORDELIK
JY’T MY BEHOORLIK OMGEGOOI
EN DAARDIE DEEL VAN JOU
DI?EEL WAT EK WIL ONTHOU
IS ‘N LIG WAT PLEK-PLEK UITSTRAAL
BO DIE SKADUWEES IN JOU
SO FABELAGTIG WAS JY
EN SO PRAGTIG DAARBY
EK HET JOU WERKLIK WAARDEER
JY WAS ONGELOOGLIK, SO ‘COOL’
JY’T MY LIGHOOFDIG LAAT VOEL
SOOS NET ‘N ENGEL VOOR MY DEUR
EK HET ONGELOOFLIK GEVOEL
EN WAT EK S?S WAT EK BEDOEL:
JY WAS ‘N ENGEL VOOR MY DEUR


Rating: 3.0/5 (3 votes)





Top songs by Karla Du Plessis

  Karla Du Plessis - Wie Weet (jopie Adam)
  Karla Du Plessis - Sprokie Vir 'n Stadskind
  Karla Du Plessis - Ridder
  Karla Du Plessis - Die Somer Is Verby
  Karla Du Plessis - Langs Die Pad
  Karla Du Plessis - Rank
  Karla Du Plessis - Najaarsdroom
  Karla Du Plessis - Ek Hou Die Tyd
  Karla Du Plessis - Swerwers
  Karla Du Plessis - Engel Voor My Deur
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (9) Larry Trotter - Blessing Me
2. (3) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
3. (1) Zaidi Buluh Perindu - Juwita
4. (7) Juanita Bynum - God Of A Second Chance
5. (13) Johnny Rebel - In Coontown
6. (15) Kobus! - Ry In Die Kar
7. (16) Amanda Luyt - As Jy Aan Eendag Glo
8. (25) Dana Winner - Sewe Reenboe
9. (2) Landser - Deutsche Wut
10. (43) Milton Brunson And The Thompson Community Choir - Great Things
11. (139) Masculados - Jumbo Hotdog
12. (27) Debra Snipes - I Got My Mind On The Lord
13. (50) Passe-partout - Belle Rosine
14. (21) Maywood - Mother, How Are You Today?
15. (38) Td Jakes - My Life Is Available To You
16. (19) Hymn - I Am On The Battlefield For My Lord
17. (6) Luther Barnes , The Sunset Jubilaires - Guide Me
18. (39) Landser - Rebell
19. (14) Dana Winner - Altyd Is
20. (10) Allowyn Price - Great And Awesome


Top songs
Recently added song lyrics

Graveland - In The Glare Of Burning Churches
Greedy Fingers - Daydreams
Lee Ann Womack - Trouble's Here
Agents Of Good Roots - Eric
John D. Loudermilk - I'm Looking For A World
Landau James Ef - The Antidepressant Song
Ben Folds - Rockstar
Ben Lee - In The Morning
Blackburn Fiona - Nadu Nadudu
Four Preps - Dreamy Eyes
Lil' Wyte - My Smokin' Song
Beverly Knight - Whatever's Clever
Marilyn Mccoo - You Don't Have To Be A Star
Gabry Ponte - Silvia
Nice & Smooth - Hit Me
Fugees - Change Is Gonna Come
Curve - Speedcrash
Dschinghis Khan - Juanita Elena
Chris De Burgh - Girl
Donell Jones - Where You Are


More...



Lyrics

Karla Du Plessis - Engel Voor My Deur and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use