Gian Groen - Nuwe Jaar
haar o?raat van beter dae, middernagte en rebelvlae
en die Junie wind waai by haar verby - ver verby
haar stem gesels 'n ander taal as spoke in haar kop rond dwaal
en die troos het my nou amper vermy - net vir my
Koor:
en nogtans is die son en die maan nog daar
om my te beskerm teen die hart se gevaar
nogtans is die son en die maan nog daar
en maybe verander als in die nuwejaar
daar's suiker in die soutpilare, nuwe strings op vals kitare
en die backbeats herinner my aan jou - net aan jou
die woorde van haar laaste frase klink soos lime in vodka glase
in die nuwe dag is ek sonder jou - net vir jou
Koor
Herhaal vers 1

Top songs by Gian Groen
What do you think about this song?