Francois Hayes - Karolis
KAROLIS KAROLIS VAN DWARSKERSBOS
IS 'N WESKUSKLONG VAN SO SES VOET SES
SY HANDE SO GROOT SOOS 'N PIESANGTROS
MET SY VOETE DIE TRAP HY DIE KLIPPE SO LOS
O KAROLIS KAROLIS IS 'N BUL VAN 'N MAN
KAN ENIGE DING MET SY KAALHANDE VANG
BY SOPHIE SY MEISIE IS HY SOOS 'N LAM
VERLIEF OOR SY ORE VIR HAAR IS HY BANG
KOOR
JA HY HOU VAN DIE SEE EN 'N LEKKER KOPPIE TEE
EN HY'S LIEF VIR SY MA EN HY'S LIEF VIR SY PA
HY SE HOKAAI, WAG NOU, HO NOU, KOM HOU
AG TOGGIE LOS MY 'SEBLIEF NET ALLEEN
KAROLIS KAROLIS AG SE TOG VIR MY
WAARVANDAAN JY DAARDIE PAAR BAKBENE KRY
JY HOL SOOS 'N HAAS EN NOOIT WORD JY LAM
MAAR VIR VARKIE SE KIND SAL JY NOOIT NIE KAN VANG
O KAROLIS KAROLIS WAT MAAK JY TOG NOU
EK IS BESIG OM VIR SOPHIE 'N HUISIE TE BOU
DIE RING IS GEKOOP EN DIE ANTWOORD WAS JA
EK HET VREESLIK GESTOTTER TOE EK HAAR VRA
KOOR
KAROLIS KAROLIS DIE IS TOE GETROUD
SOGGENS VANG HY VIS EN SAANS KAP HY HOUT
DIE VIS WORD VERKOOP EN DIE GELDJIES GESPAAR
WANT EEN VAN DIE DAE IS KAROOLSIE MOS DAAR
KAROLIS KAROLIS HY SIT OP SY KAS
SY SOPHIE IS BESIG OM DIE WASGOED TE WAS
THE WIND IS TE STERK OM DIE SEE IN TE VAAR
DIE MANDJIE VOL WASGOED DIE MOET JY NOU DRA

Top songs by Francois Hayes
Francois Hayes - Karolis | |
Francois Hayes - Hou My 'n Bietjie Vas | |
Francois Hayes - Osbraai Op Kromdraai |
What do you think about this song?