David Kramer - 'n Man Stap
‘N MAN STAP DEUR DIE STRATE, JY KAN SIEN HY’S VAN DIE STAD
HY DRA ‘N DONKERBRIL EN CALVIN KLEIN, SY BAARD IS KORT EN GLAD
HY DINK: HOEKOM IS EK TERUG, VIR WAT IS EK OP SOEK?
WAS HIER NIE ‘N KLEIN KAFEETJIE NIE, NET HIER OP DIE HOEK
WAAR IS DIE SCALA BIOSKOOP, HET HULLE DIT GESLOOP
DIE SINAGOGE WAS IN DIEE GEBOU, WAAR JY NOU MEUBELS KOOP
DIE JODE HET ALMAL WEGGETREK, DIE OU MENSE IS DOOD
EN LAAITIES SIT NOU SONDER WERK, HUL VOETE IN DIE SLOOT
WAT MAAK EK IN DIE DORPIE, HIER KAN EK NIE BLY NIE
EK BLY IN TORONTO, MAAR TORONTO’S NIE VIR MY NIE
DIE SOMERS IS BEDOMPIG EN DIE WINTERS IS TE KOUD
JOU HELE LEWE HARDLOOP JY EN EENDAG, EENDAG IS JY OUD
HY STAP BY DIE PANDORA IN, BESTEL KOFFIE EN TJOKLITKOEK
HY DINK: HIER’T EK EERS VIR ELVIS GEHOOR OP ‘N JUKEBOX IN DIE HOEK
TUSSEN DIE VERLEPTE VARINGS, STAAN ‘N TENK VOL GOUE VISSIES
DIE VROU AGTER DIE TOONBANK, DINK HAAR NAAM IS MISSIES
(Herhaal KOOR)
HY STAP MET DIEE HOOGSTRAAT AF, TOT BY DIE CENTRAL HOTEL
HY LUISTER NA DIE PREDIKER WAT MET SY BYBEL SKREE EN SKEL
DIE DUIWEL HET JOU BEET, HY LEI JOU OM DIE BOS
WANNEER GAAN DIE SPOKE VAN DIE OU DAE MY LOS
(Herhaal KOOR)
DIE HEK IS NOG DIESELFDE, MAAR DIE STOEP IS ‘N ANDER KLEUR
HY STAP OOR DIE KRAZY PAVING, EN KLOP LIGGIES AAN DIE DEUR
‘N MOOI JONG VROU MAAK EFFENS OOP, EN VRA: KAN EK HELP MENEER?
HY S? JAMMER MAAR EK’S ‘N VREEMDELING EN MY HART IS IN 2 GESKEUR

Top songs by David Kramer
What do you think about this song?