David Kramer - Piet Bedien
Sy naam, sy naam is Piet Bedien
En hy staan, hy staan in die kantien
En hy ruik nes ‘n rokende paraffien
Ja, sy naam ek s?sy naam is Piet Bedien
Ja, hy. Hy is verlief op Anna
So sag is haar lippies en haar hanne
En die mense, hulle s?is darem ‘n skanne
Hoe lol die manne daar met ou Piet se Anna
KOOR:
En sy dans, sy dans, sy dans as die grammophone so draai
Hulle raak benoud, hulle raak so koud
As sy haar boude so lekker swaai (2 x)
As die wind die haan so draai op die kerk se toring
Dan saans is sy drome net vol dorings
En hy wens sy was die queen en hy haar koning
Ja die liefde steek nes ‘n bok se horing
KOOR:
En hy dans, hy dans, hy dans as die grammophone so draai
Hy’s op sy kop, hy’s lief vir sy dop
M?loop hy weer, s?aar dan koebaai (3 x)

Top songs by David Kramer
What do you think about this song?