Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Whiteysometings lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > B > Brixton Moord En Roof Orkes, Die





Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Whiteysometings





Ek sien jou weer na dertien jaar
'n oproep verras my oor jy verjaar
"Ek hoor jy’s in Jo’burg, kom maak ‘n draai
Ons kan praat oor die ou dae
Ons kan bier drink en braai"

En ek ry op die snelweg en dink aan die dae
Van sandale en jeans en causes vergaar
Ons was jonk ons was sterk
Ons het apartheid verwerp
En gevloek en geskree teen staat en teen kerk

So, s?y vriend hoe gaan dit nou daar
In jou suburban tronk, van kapitalisme
Tref die rentekoers jou ook as die mark so tuimel
Maak die waarde van die Rand dat jou maagsweer ook brand
S?y tjom, hoe voel dit nou
Op die folterbank, van kapitalisme
‘n Tweede verband hou die lig aan die brand
‘n Overdraft trek aan jou broek se pant x 2

‘n Rooi oog hou ons dop as ons praat oor die stryd
Hoe die staat ons bedrieg het, hoe ons PW verwyt
Jou nuwe alarm, jou elektriese heining
Jou armed response hou ons kuiertjie veilig
Die nuwe apartheid van suburban bliss
Hou die diewe uit soos ons sake beslis
Liesl maak in London ‘n nuwe begin
Ek hoor Pierre is in Perth met sy hele gesin

So, s?y vriend hoe gaan dit nou daar
In die suburban tronk, van kapitalisme
Tref die rentekoers jou ook as die mark so tuimel
Maak die waarde van die Rand dat jou maagsweer ook
brand
S?y tjom, hoe voel dit nou
Daai dissipline van kapitalisme
‘n Tweede verband hou die lig aan die brand
‘n Overdraft trek aan jou broek se pant
Jou verlede trek aan jou broek se pant
Jou gewete trek na die ander kant


How would you rate this song?





Top songs by Brixton Moord En Roof Orkes, Die

  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Brixton Dae
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Dronk Op Jou Eie
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Asyn
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Dis Winter
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Die Geraamtes In Jou Kas
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Geen Land
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - As Die Juppies Jodel
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Die Ritme Van Chaos
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - (fokus) Deur 'n Donkerbril
  Brixton Moord En Roof Orkes, Die - City Of Gold And Guns
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (16) Nb Ridaz - Notice Me
2. (27) Eric Carmen - Isn't It Romantic
3. (1) System Of A Down - Hypnotize
4. (7) Peter Belli - I Stjerners Sted
5. (24) Hoku - In The First Place
6. (25) Ras Kass - Anything Goes
7. (10) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
8. (12) Buju Banton - Destiny
9. (17) Jesse James Dupree - Losing My Mind
10. (4) Mark Schultz - When You Come Home
11. (21) Insomnium - Disengagement
12. (22) Smash Mouth - Force Field
13. (3) Operation:cliff Clavin - 700 Club
14. (15) A Heartwell Ending - One More Song For Your Myspace Page
15. (28) Lars Winnerback - Dansen På Sunnanö
16. (20) Harry Belafonte - Merci Bon Dieu (mèci Bon Dié In Haitian Creole)
17. (2) Michael Combs - Drinking From My Saucer
18. (9) Teena Marie - Deja Vu (i've Been Here Before)
19. (5) Pussycat Dolls - Don't Cha (feat. Busta Rhymes)
20. (14) Eddy Arnold - Slowpoke


Top songs
Recently added song lyrics

Brad Sucks - Work Out Fine
Mindfield - Made To Measure
Nymphs - Cold
Sunrise Avenue - Only
Glashaus - Bis Zum Mond Und Zurück
Pierangelo Bertoli - Quel Giorno
Diehard Youth - You Are
Everything But The Circus - Burn The Ac
The Teeth - Road Bends
S.p.o.c.k. - Out In Space
Skeeter Davis - Joshua
You And I - We All Bleed
U-god - K.j. Rhyme
Nickelodeon - The Campfire Song Song - Spongebob Squarepants
Chris Daughtry - Crashed
Gigi Finizio - Amore, Amore
Faron Young - Maybe
Belladonna - Mrs. Hyde
Francesco Tricarico - La Pesca
Hechizo - Romance Ilegal


More...



Lyrics

Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Whiteysometings and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use