Brixton Moord En Roof Orkes, Die - (fokus) Deur 'n Donkerbril
Dis somer in Pretoria, die son skyn skerp
YSKOR gloei 'n hoogoond teen die skemer
Dis weer somer in Pretoria, die son skyn te skerp
Teen die lense wat ek dra voor my o?.
Ek kyk na die w?ld deur 'n donkerbril
dis al wat ek kan doen om te keer
om die werklikheid te sensor, te bestuur, te beheer
want die beelde skyn te skerp vir my X3
Die staatsdiensgeboue staan soos leggerkabinette
En wag vir die volgende dag se nuwe wette
En ek sit in my volla en wag vir die lig
Wat s?k kan aangaan met my daaglikse plig
Ek kyk deur die walms met 'n donkerbril
dis al wat ek kan doen in verkeer
om die werklikheid te sensor, te bestuur, te beheer
want die ligte skyn te skerp vir my
Ek sien boeke en stoele en penne en 'n baas
wat my dophou oor sy bril en wag om te raas
en ek wag vir teetyd en vir tjailatyd
want dis al hoe ek oorleef in die roetinestryd
Ek kyk na die w?ld deur 'n kameralens
fokus in en verklein
ek fokus in skadus van swart en wit
want die beelde is te helder vir my
Ek kyk na die w?ld deur 'n donkerbril
dis al wat ek kan doen om te keer
om die werklikheid te sensor, te bestuur, te beheer
want die beelde skyn te skerp vir my

Top songs by Brixton Moord En Roof Orkes, Die
What do you think about this song?