Al'astair - Neuk
Die w?ld staan al 'n miljoen jaar lank,
of is dit dalk al vier?
en ons twee kan nog veertig jaar maak,
of is dit dalk net drie?
so kom ons neuk die w?ld op
so kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op
Die w?ld draai in die rondte om,
of is dit heeltemal plat?
en ons twee loop met voete rond,
en ons staan op hierdie grond
so kom ons neuk die w?ld op
so kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op
Die lug is blou en oneindig hoog,
en die re?oog is vol van kleur
en ek en jy is mos ses voet lank,
of is dit dalk net vyf?
so kom ons neuk die w?ld op
so kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op
ja kom ons neuk die w?ld op
ja kom ons neuk dit op

Top songs by Al'astair
What do you think about this song?