Al'astair - Straatkind
Loopstraat is 'n wegloopstraat, dis 'n blinkstraat, dit is sy straat
maar die koue brand diep in sy murg
Groenpunt is 'n nuwe punt, dis 'n ryk punt dit is sy punt
maar die koue brand steeds in sy murg
Straatkind is almal-se-kind, hy is my kind hy is jou kind
maar die koue brand diep in sy murg
Papier wat brand is sy kaggelvuur, strand se kant, see se kant

Waar is jy, maar waar is ek, hou ons bek, die w?ld is gek
want die koue brand diep in ons o?r>

maar die koue brand diep in ons o?r>want die koue brand diep in ons o?r>want die koue brand diep in ons o?..
want die tyd... ja die tyd... vat ons freedom... weer weg...

Top songs by Al'astair
What do you think about this song?