2 Catharinas - Verlange
Die son het gesak – dis skemer buite
Verlange l?waar in my lyf
‘n Boom se vingers krap aan die ruite
van ‘n le?n donker huis
Ons is al ‘n honderd jaar
Waansinnig life vir mekaar
Maar die seerkry van ‘n enkele keer
Hou ons vir altyd weg van mekaar
Die son kom op – dis helder lig buite
Verlange l?ik oor my lyf
Die boomtak se vingers
Het verkrom en verstyf
Jy is weg – dis ‘n eensame huis
Herhaal 2 en 3
Verlange l?waar in my lyf
‘n Boom se vingers krap aan die ruite
van ‘n le?n donker huis
Ons is al ‘n honderd jaar
Waansinnig life vir mekaar
Maar die seerkry van ‘n enkele keer
Hou ons vir altyd weg van mekaar
Die son kom op – dis helder lig buite
Verlange l?ik oor my lyf
Die boomtak se vingers
Het verkrom en verstyf
Jy is weg – dis ‘n eensame huis
Herhaal 2 en 3
Top songs by 2 Catharinas
What do you think about this song?