2 Catharinas - Melkbosstrand
Dit is laat Sondagmiddag in Melkbosstrand
Daar is ‘n vuur wat hemelhoog brand
Stemme wat raas en kinders wat lag
Dit is die einde van nog ‘n dag
Dan die alleen, die son het gesak
Die huis is koed en leeg en strak
My hande tas in die donker rond
Na die wyn wat die pyn
Sal laat smelt
In my bors
Melkbosstrand kon jy maar praat
Van almal se wel en we?r>Sou die vure altyd hemelhoog brand
Almal ‘n kans weer gee
Ek wil jou so graag hier by my h?r>Sodat ons weer so bymekaar kan l?r>Na ‘n vuur staar wat hemelhoog brand
Hier aan die weskus by Melkbosstrand
Herhaal koor
Instrumente vers 3
Herhaal 3
Dit is die einde van nog ‘n dag
Daar is ‘n vuur wat hemelhoog brand
Stemme wat raas en kinders wat lag
Dit is die einde van nog ‘n dag
Dan die alleen, die son het gesak
Die huis is koed en leeg en strak
My hande tas in die donker rond
Na die wyn wat die pyn
Sal laat smelt
In my bors
Melkbosstrand kon jy maar praat
Van almal se wel en we?r>Sou die vure altyd hemelhoog brand
Almal ‘n kans weer gee
Ek wil jou so graag hier by my h?r>Sodat ons weer so bymekaar kan l?r>Na ‘n vuur staar wat hemelhoog brand
Hier aan die weskus by Melkbosstrand
Herhaal koor
Instrumente vers 3
Herhaal 3
Dit is die einde van nog ‘n dag
Top songs by 2 Catharinas
What do you think about this song?