2 Catharinas - Groenmielieblare
Ek wil my arms om jou vou
Soos groenmielieblare
Ek weet jy het geen id?br>Ek wil dit al doen vir baie jare
Maar jy het trou gesweer
Aan ‘n ander vrou
En ek moet tevrede wees
Dat ek net nog altyd wou
Koor
Ek sou jou wou soen
op jou mond
En op jou lyf
Jou binne my h?r>Jou saggies hoor s?r>Bly hier vanaand
Bly nog ‘n maand
Jy weet dat ek altyd nog wou
Een aand is nie genoeg nie
‘n Leeftyd veels te kort
vir my om vir jou te wys
my liefde bloei al vir jare
Herhaal koor
Herhaal 1
Soos groenmielieblare
Ek weet jy het geen id?br>Ek wil dit al doen vir baie jare
Maar jy het trou gesweer
Aan ‘n ander vrou
En ek moet tevrede wees
Dat ek net nog altyd wou
Koor
Ek sou jou wou soen
op jou mond
En op jou lyf
Jou binne my h?r>Jou saggies hoor s?r>Bly hier vanaand
Bly nog ‘n maand
Jy weet dat ek altyd nog wou
Een aand is nie genoeg nie
‘n Leeftyd veels te kort
vir my om vir jou te wys
my liefde bloei al vir jare
Herhaal koor
Herhaal 1
Top songs by 2 Catharinas
What do you think about this song?