Kobus! - Kultuurfeestent lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > K > Kobus!





Kobus! - Kultuurfeestent






Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

“Ek wil ‘n CD uitgee, wil h?at hul my foto in Huisgenoot plaas”

“Ek het geen ide?an vermaak nie, maar wil ‘n video instuur vir Geraas”

En sy eerste treffer klink so

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Elke Jan Rap en sy maat het ‘n CD op die rak

Ons verstik aan al die "treffers" hoe belaglik of hoe swak

“My drome is onrealisties, ek’s onder die indruk dat my beker oorloop”

“Maar ek weet as ek ou liedjies kan oorsing sal hordes mense dit steeds koop”

En sy tweede trefferklink so

Elke dag ‘n nuwe uitreiking, hoe nootvas of hoe plat

As jou pa die geld het kan jy maar die vonke laat spat

Die dam word al hoe voller en ons breine al meer leeg

Van die hordes mans en vroue wat musiekverkragting pleeg

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent


How would you rate this song?





Top songs by Kobus!

  Kobus! - Ek Wil Jou Soen
  Kobus! - Hoenderman
  Kobus! - Dink Jy Nou?
  Kobus! - Lei My
  Kobus! - Kultuurfeestent
  Kobus! - Jou Oe
  Kobus! - Aardskok
  Kobus! - Gee Raat!
  Kobus! - Nege
  Kobus! - Die Swart
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (1) Annie Stela - Breathe Through
2. (4) Eagles - Ol' 55
3. (15) Kate Ryan - Ella Elle L'a
4. (-) Chris Rea - Lucky Day
5. (12) Nickelodeon - Breakfast Time
6. (90) Brixton Moord En Roof Orkes, Die - Die Geraamtes In Jou Kas
7. (-) The Judds - She Is His Only Need
8. (32) Troy Sneed - Worship Medley
9. (-) Freda Battle , The Temple Worshippers - Serious Praise
10. (-) Ddisselblom - Oupa
11. (5) Allowyn Price - Great And Awesome
12. (-) Freda Battle , The Temple Worshippers - No One Deserves
13. (128) Grafsteen Sangers - Skryf Vir My 'n Briefie
14. (-) Papa M - Sorrow Reigns
15. (2) Straight Gate Mass Choir - I'll Praise
16. (-) Lucienne Delyle - Charmaine
17. (6) Zaidi Buluh Perindu - Juwita
18. (69) Karla Du Plessis - Skielik Is Jy Vry
19. (35) Amanda Luyt - As Jy Aan Eendag Glo
20. (-) Johnny Rebel - Affirmative Action


Top songs
Recently added song lyrics

Jimi Hendrix - Jam Back At The House
Safura - Sedalam Mana Cintamu
John Waite - The Choice
Kelly Rowland - The Little Things
Jean Shepard - Loose Talk
Ambrosia - Make Us All Aware
Jim Croce - I'll Have To Say I Love You In A Song
Boby Lapointe - Marcelle
Lividity - My Cock It Bleeds
Kool G. Rap And Dj Polo - It's A Demo
Yukmouth - United Ghettos Of America
Brand Nubian - Black Star Line
The Allman Brothers Band - It's Not My Cross To Bear
Braid - Never Will Come For Us
Sugarcult - Counting Stars
Nate Dogg - Friends
Mobb Deep - Sweet Home Alabama Freestyle
Ian Dury And The Blockheads - My Old Man
Master P - Com. 4
Ja Rule - F___ You Feat. Vita


More...



Lyrics

Kobus! - Kultuurfeestent and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use