Kobus! - Die Swart lyrics



Artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #



Lyrics > K > Kobus!





Kobus! - Die Swart






'n verkyker, 'n spie?br>en die sap in my brein
my enigste bagasie op die lewenstrein

my verkyker is kragtig
hy kyk nogal ver
maar soms is daar wolke wat my visie versper

die swart onder my vingernaels
vertel die hele naweek se verhaal

my verkyker kyk en kyk
maar die lens raak te gou vuil
ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil

maar my kyker raak al swakker
terwyl my trein verder stoom
en die lense kyk net terug in die kompartement van my droom

en die swart onder my vingernaels
word my verkyker se hartseer verhaal
die swart onder my vingernaels
vertel die hele naweek se verhaal

ek kyk maar weer terug na die o?n die spie?br>wat argeloos staar na my gillende siel
en ek sien 'n onseker gesig
wat al meer na 'n dier s'n lyk
in die dertig watt lig

die swart onder my vingernaels
vertel die hele naweek se verhaal


How would you rate this song?





Top songs by Kobus!

  Kobus! - Ek Wil Jou Soen
  Kobus! - Hoenderman
  Kobus! - Dink Jy Nou?
  Kobus! - Lei My
  Kobus! - Kultuurfeestent
  Kobus! - Jou Oe
  Kobus! - Aardskok
  Kobus! - Nege
  Kobus! - Gee Raat!
  Kobus! - Die Swart
 
More songs...
Comments
What do you think about this song?


Your name:
Where are you from?
Comment:
Please enter the code:
 


Most popular lyrics of this week

1. (9) Larry Trotter - Blessing Me
2. (3) Elder William E. Atkins - Lord I Tried
3. (1) Zaidi Buluh Perindu - Juwita
4. (7) Juanita Bynum - God Of A Second Chance
5. (13) Johnny Rebel - In Coontown
6. (43) Milton Brunson And The Thompson Community Choir - Great Things
7. (2) Landser - Deutsche Wut
8. (16) Amanda Luyt - As Jy Aan Eendag Glo
9. (15) Kobus! - Ry In Die Kar
10. (50) Passe-partout - Belle Rosine
11. (25) Dana Winner - Sewe Reenboe
12. (21) Maywood - Mother, How Are You Today?
13. (139) Masculados - Jumbo Hotdog
14. (14) Dana Winner - Altyd Is
15. (27) Debra Snipes - I Got My Mind On The Lord
16. (19) Hymn - I Am On The Battlefield For My Lord
17. (6) Luther Barnes , The Sunset Jubilaires - Guide Me
18. (65) Gospel Lyrics - Sending Up My Timber
19. (38) Td Jakes - My Life Is Available To You
20. (39) Landser - Rebell


Top songs
Recently added song lyrics

Manny Charlton - Signed, Sealed, Delivered
Vital Remains - Dawn Of The Apocalypse
Manticora - From Far Beyond
Boomtown Rats - When The Night Comes
Duran Duran - Nice
Born Against - 12 Footbound & Hobbled
The Youth Ahead - The Universe Was Ours
Youth Of Today - Stabbed In The Back
Youth Of Today - Take A Stand
Marea - Lija Y Terciopelo
Yuri Gonzaga - Tu Y Yo
Marianne Faithfull - Intro
Lucky Ali - Maut
Xl5 - Kahdestaan
Marillion - Live Forever
Big Daddy Kane - Raw
Xtc - No One Here Available
Xymox - 7th Time
Marisa Monte - Eu Sei
U.s. Bombs - Majestic Twelve


More...



Lyrics

Kobus! - Die Swart and all other song lyrics on this site are property and copyright of their respective owners and are provided for educational and informative use only. All song texts are personal interpretations of real songs and has no concern to the original texts. All music videos are from Youtube. We don't have any video on our server, this is only an automatic search for videos hosted on Youtube. If you like the song, please buy relative CD.

paroles song text zodziai versuri klipas letra dalszöveg liedertexte paroles letras musicas teks lagu lyrics versuri letra teksti laulusonad mp3 dalszöveg download lirik müzik zeneszöveg teksto zene dziesmu
Contact us    Privacy Policy    Terms of Use